kykNET-blokkiesraaisel

123456789
Across
  1. 2. kykNET se nuwe realiteitsprogram wat in April begin en waarin deelnemers kunsuitdagings aanpak.
  2. 3. Sy en haar man, Festus, woon saam met Fafa en Bella in Getroud met Rugby.
  3. 4. Bravo!-aanbieder Robbie se van.
  4. 5. Die program wat Angus Buchan tans op kykNET aanbied.
  5. 6. Die naam van die aktrise wat die rol van Bronwyn in Binnelanders vertolk.
  6. 7. 'n Program wat op Woensdae uitgesaai word en deur Hannes van Wyk aangebied word.
  7. 8. kykNET se eerste kosrealiteitsreeks in Prins Albert verfilm.
  8. 9. Een van SuperRugby se aanbieders en 'n oud-Springbok.
Down
  1. 1. 'n Fees wat jaarliks in April in die Klein Karoo gehou word.
  2. 2. kykNET se nuwe realiteitsreeks met jong sjefs wat in April afskop.
  3. 4. Die stad waar die kykNET&Kie-sepie, Suidooster, afspeel.
  4. 5. Die buitelugprogram, aangebied deur John-Henry en Beáte Opperman, waarvan 'n nuwe seisoen in April begin.
  5. 7. Een van Deon Opperman se dramas wat in 2008 vir die eerste keer op kykNET uitgesaai is en waarin Altus Theart en Angelique Pretorius 'n rol vertolk het.
  6. 8. Die naam van Prontuit se aanbieder.
  7. 9. Die naam van Jukebox se heel eerste aanbieder.