1 Kronieke 1-6

123456789
Across
  1. 2. Die seuns van Merari is deur Dawid aangestel om ... in die huis van Yahweh te wees (6:32).
  2. 4. Die seuns van Ruven en Ghad en die halwe stam van Menasheh word só genoem (5:18).
  3. 6. Die agter-kleinseun van Shem is Pelegh genoem, omdat die aarbewoners in sy tyd só geraak het (1:19).
  4. 7. Die aantal kinders wat Dawid gehad het - behalwe by byvroue(3:9).
  5. 9. Die seuns van Ruven en Ghad en die halwe stam van Menasheh het oorwin, omdat hulle Elohiem ... het in die oorlog (5:20).
Down
  1. 1. Niemrod het op 'n stadium begin om 'n ... op aarde te wees (1:10).
  2. 2. Die naam van Yabets is 'n aanduiding dat sy geboorte hiermee gepaard gegaan het (4:9).
  3. 3. Die weivelde van hierdie bekende plek is aan die nageslag van Aharon gegee, maar sy saailande aan die nageslag van Kalev (6:56).
  4. 5. Die eersgeboortereg is van Ruven (Ruben) weggeneem omdat hy dít van sy vader ontwy het (5:1).
  5. 8. Elohiem het die ... van die koning van Ashur (Assirië) aangewakker teen 'n gedeelte van die volk van Israel omdat hulle aan Hom ongehoorsaam was (5:26).