1 Sam 18-19 & Joh 12 (18 September 2019)
Across
- 3. Wie is die Megolatiet met wie Merab getrou het?
- 4. Wie is Dawid se beste vriend?
- 8. Wie kom van Betsaida?
- 12. Watter musiekinstrument speel Dawid?
- 14. Wie het uitgegaan om te gaan sing?
- 15. Hoeveel het Dawid verslaan?
- 16. Wie is DAwid se vrou?
- 17. Wat het hulle gevat om Jesus tegemoet te gaan?
- 18. Wat het Marta op Jesus se voete uitgegooi?
Down
- 1. Wat het Dawid en Jonatan met mekaar gesluit?
- 2. Wie is Saul se oudste dogter?
- 5. Wat lê op die bed met die bokhaarnet aan die koppenent?
- 6. In watter veldslag het Dawid die Filistyne verslaan?
- 7. "En ek weet dat sy ... die ewige lewe beteken."
- 9. Wie is Jonatan se pa?
- 10. Wie het die heerlikheid van die Here gesien?
- 11. Hoeveel het Saul verslaan?
- 13. In wat moet julle lewe?
- 19. Waar is die profetekwartiere?
- 20. Hoeveel dae voor die Paasfees het Jesus na Betanië toe gekom?