124I54M
Across
- 2. Hanna se mededingster
- 5. Saul het so iemand geraadpleeg
- 8. Afgod van Israel se vyande
- 9. Die Tabernakel het hier gestaan
- 11. Samuel se oupa
- 14. Dawid en Goliat het in hierdie dal geveg
- 16. Saul was uit hierdie stam
- 18. Saul se sonde
- 19. Nabal se vrou, later met Dawid getroud
- 20. Saul en Jonatan is hier gedood
Down
- 1. Vyand wat die verbondsark geneem het
- 3. Saul se seun
- 4. Dawid het in hierdie spelonk geskuil
- 6. Samuel se pa se naam
- 7. Saul wou Dawid hiermee dood
- 10. Dit van Hanna was gesluit
- 12. Die ark is in sy huis bewaar
- 13. Eli se seuns was so
- 15. Een van Eli se seuns
- 17. Saul het hierdie koning laat leef