2 Kronieke 1-3

12345678910111213
Across
  1. 3. Die lengte en die breedte van die hoogs afgesonderde plek - in el.
  2. 6. Die groot aantal hiervan wat Shelomoh vir die werk aan die tempel ingevoer het, is met die aantal wildevyebome in die Laeveld vergelyk.
  3. 8. In die tent wat Dawid voor die bou van die tempel in Jerusalem laat opslaan het, is die ark en die koper ... onder meer gehou.
  4. 9. Die hoogste ... kan Hom nie bevat nie.
  5. 10. Die aantal brandoffers wat Shelomo voor die aangesig van Yahweh geoffer het, voordat Yahweh aan hom verskyn het.
  6. 12. In die tyd van Shelomoh, voordat daar nog 'n tempel was, was die tent van samekoms by hierdie plek.
  7. 13. Shelomoh het wysheid en kennis van Yahweh begeer, en nie ... nie.
Down
  1. 1. Shelomoh het 3600 hiervan aangestel vir die werk aan die huis van Yahweh.
  2. 2. Die groot hoeveelheid silwer en goud waaroor Shelomoh beskik het, is hiermee vergelyk.
  3. 4. Shelomoh het vir Guram, die koning van hierdie land, bystand en materiale gevra vir die bou van die tempel.
  4. 5. Die bome vir die bou van die tempel is hiermee na Yafo vervoer.
  5. 7. Die plek waar Shelomoh die tempel gebou het, was eers die ... van Ornan.
  6. 11. Shelomoh het 'n groot aantal hiervan vanuit Mietsrayiem en Kweh ingevoer.