2 Samuel 7 - 11
Across
- 3. die plek waar Samuel teruggekeer het na, en ook hofsake daar aangehoor.
- 7. die man met gebreklike voete
- 8. Die plek waar die half geskeerde baard manne moes wag.
- 9. die Koning van die Ammon
- 10. Die afgode moes die volk uit hulle midde verwyder
Down
- 1. Sy het op die dak van haar huis gebad
- 2. Hulle hakskeensenings is afgesny (meervoud)
- 4. Batseba se man wat gesterf het
- 5. Samuel het Israel se __________aangehoor
- 6. Saul se seun en Mefisboset se pa