Hersiening
Across
- 3. Voltooi die idioom: Jou oë is groter as jou ________.
- 6. "Nouns" is _________________ naamwoorde.
- 8. Trappe van _______________________.
- 9. Sit 'n wag voor jou _____________ en pasop wat jy sê.
- 11. Die intensiewe vorm van geel.
- 12. Gee die meervoud van kind.
- 14. Gee verkleiningsvorm van bank.
- 15. Lelik ____________ Lelikste.
Down
- 1. Die intensiewe vorm van swart.
- 2. Iemand wat steel het ________ vingers.
- 4. Baie koud is _____________________.
- 5. Gee die meervoud van kar.
- 7. "Adjectives" is _________________ naamwoorde.
- 10. Gee die Afrikaans vir "interesting".
- 13. Gee die Afrikaans vir "bicycle".
- 14. ______________ Meer Meeste