Blokkiesraaisel Toets 2
Across
- 3. Absalom se hare wat hy afgesny het het twee____________ geweeg.
- 6. Nadat die Seun van die mens oorgelewer is, sal Hy aan die ________uitgelewer word
- 8. Wie was die profeet wat Dawid se straf aangekondig het?
- 9. Dawid het die ammoniete in sulke oonde laat werk…
- 10. Wat moet end-uit volgehou word?
Down
- 1. Hulle stel Jesus op die proef.
- 2. Nadat Jesus uit die dood opgewek is, sal Hy vooruit na _______toe gaan
- 4. Dawid het dit aangesmeer nada thy gehoor het sy kind is dood.
- 5. Die arm weduwee het in haar ________alles ingegooi
- 7. Die brief Jakobus is gerig aan soveel stamme?