Algemene foute_webjoernaal

12345678910111213141516
Across
  1. 2. 'n Woord watbeskryf hoe jy voel as alles goed gaan en jy vol vreugde is.
  2. 4. Cupid begin met 'n hoofletter, want dit is 'n _______.
  3. 5. Die woord 'liefte' is altyd 'n____.
  4. 7. Die dag waarop liefde gevier word.
  5. 12. Nog steeds is altyd ______.
  6. 14. Intensiewe vorme word altyd ____ geskryf.
  7. 15. Vakansiedae soos Valentynsdag en Nuwejaar begin altyd met 'n ______.
Down
  1. 1. As jy 'n retoriese vraag vra, mag jy nie _______ gebruik nie.
  2. 3. Die regte spelling is: onmidellik/onmiddellik.
  3. 6. Hierdie item word gevul met lug en vorm deel van dekor by partytjies.
  4. 8. Daar is 'n _____ in betekenis tussen 'eendag'en 'een dag'.
  5. 9. Gisteroggend, môre-middag en Woensdagmiddag is altyd _____.
  6. 10. Woord wat beteken om met groot krag en geraas uitmekaar te bars.
  7. 11. Die regte woord vir die Engelse "flirt" is______.
  8. 13. Die woord 'te' staan altyd op sy ____ omdat hy gebruik word om 'n infinitief te vorm.
  9. 16. Die woord 'anti' beteken jy is _____ 'n saak.