Graad 4 - Geskiedenis

123456789101112
Across
  1. 2. Die Moedergemeente het hierdie vensters.
  2. 3. Die klimmende leeu op die skoolwapen stel moed en ... voor.
  3. 8. Dit is ons...
  4. 9. Die sandsteengebou van die skool is met hierdie opgerig.
  5. 11. Die skool het as 'n ... begin.
  6. 12. Oudtshoorn kry in 1887 sy ...
Down
  1. 1. Die Eerste Kerk se dak was 'n ...
  2. 3. Die amptelike kleure van die skool is ligblou, wit en ...
  3. 4. Die wit balk stel die ... voor.
  4. 5. Ons skool se naam
  5. 6. Baie mense kon in die Moedergemeente ingaan so hy is ...
  6. 7. Die Moedergemeente is hiervan gebou
  7. 10. Die eerste kerk was by Bokomo se ...