'πŸ…½ πŸ…ΊπŸ…΄πŸ…½ πŸ…³πŸ…ΈπŸ…΄ πŸ…ΆπŸ…°πŸ†‚πŸ†ƒπŸ…΄ πŸ…±πŸ…»πŸ…ΎπŸ…ΊπŸ†πŸ…°πŸ…°πŸ…ΈπŸ†‚πŸ…΄πŸ…»

12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152
Across
  1. 2. Vir die Mosambiekse polisie het hierdie man en Hans dieselfde gelyk
  2. 8. Hy was die DJ wat die PUK studente by die Impala Hotel laat dans het
  3. 11. Sy's nie bang om vir haar skool se fondsinsameling uit 'n vliegtuig (darem met 'n valskerm) te spring nie
  4. 12. In Januarie het sy daagliks 40 push-ups gedoen
  5. 13. Sussie, Lindie se motor, se vorige eienaar
  6. 16. Hy glo vas dat mans wel op twee goed gelyk kan konsentreer!
  7. 18. Hierdie Ons Sit Koppe Bymekaar aanbieder land altyd op vier bene!
  8. 20. Hy slaan graag in die middag gholfballe saam met sy seuns
  9. 21. Sy en haar man was die eerste mense wat Hans in 1994 na hulle huis genooi het toe hy hom in Oudtshoorn kom vestig het
  10. 22. Swaer Philip se taalkonsultant op belangrike woorde so "holy matrimony"
  11. 23. Vir jare soggens saam gedraf en "Ek voel nie 100% nie", was die kodewoord vir inlΓͺ
  12. 28. Sy is lief vir Anton, goeie koffie en blokkiesraaisels
  13. 31. In his next life he wants to return as one of Lindie's pets
  14. 32. Haar man het nie omgegee toe David saam met haar in die bed geklim het (wel vir 'n gesinsfoto) nie!
  15. 33. Hy en Hans het in totaal saam 25 Attakwasse voltooi.
  16. 36. Tennis coach en fotograaf vir die aand
  17. 38. Na 'n aand se gefuif by Bagley's en Prater saam met Hans, het hy sy duikafspraak gemis
  18. 39. Scottie (Hans se fiets) se peetpa
  19. 42. SAMHS se muurbalkampioen, wat ook hou van bak en brou
  20. 45. As AC/DC Thunderstruck speel, is pynpille haar voorland
  21. 46. His wife was too late to see him finish his best ever stage on the Berg Canoe Marathon
  22. 48. Rose …. Rose is the creator of the drawing on the back of this crossword
  23. 49. Hans se eerste kontak met haar was toe hy haar moes afneem vir 'n vrouetydskrif
  24. 51. Mooiloop en Sokkies se baas
  25. 52. Die beste fietsryer van die Van der Veen seuns wat sommer ook met sy fiets op Matjiesrivier kom vlerksleep het
Down
  1. 1. She's known for her beautiful paintings, but can also paint with words
  2. 2. Hans het gesien hoe hy oor die bonnet van 'n stilstaande motor by 'n robot in Hillbrow spring
  3. 3. Sy het nie toegelaat dat koorsblare haar troudag enigsins bederf nie.
  4. 4. Die atlete wat Hans afgerig het, het altyd seker gemaak hulle is betyds vir haar kooroefening
  5. 5. Hierdie Bokka het ook 'n Matjiesrivier konneksie
  6. 6. She's fluent in Chemistry and German
  7. 7. This "Foxy" is from Sweden
  8. 9. As sy nie cross fit of perdry nie, is sy agter 'n rekenaarskerm om mense se lewens te organiseer
  9. 10. Ook bekend as Jasper
  10. 14. O foxy!!!
  11. 15. Hy en Hans het saam gekyk hoe Gerrie Coetzee sy eerste wΓͺreldtitel verower
  12. 17. Joey se poopsakkie kon nie verhoed dat sy haar rib breek toe sy voor Yamkela geval het nie
  13. 19. She's Dominique's right hand woman, equally comfortable working in tourism or on building sites
  14. 21. Hierdie katliefhebber staan ook as Jakalas bekend
  15. 24. Hierdie broer het die Van der Veen-tradisie van vinnig trou, voortgesit
  16. 25. Sy weet as daar selfs net 'n ertjie onder haar matras lΓͺ!
  17. 26. Toe Grand Street Studios begin het, het sy seker gemaak dat die boeke klop
  18. 27. As hy die pyl uit sy rug getrek het, is hy reg om te attack.
  19. 29. Hy en Hans het vir 'n jaar 'n dubbelbed gedeel
  20. 30. Haar planne om met 'n gesin te begin is omvergegooi toe Hans noodgedwonge 'n tent met haar en haar man in Zimbabwe en Botswana moes deel
  21. 33. Hierdie man gaan bos oor sy boswa!!!
  22. 34. Hans' former work wife
  23. 35. Die Merida fiets waarmee Hans sy eerste Attakwas gedoen het, is deur hom opgehou
  24. 37. Sy kan langer op haar hande staan as enigiemand anders hierso!
  25. 38. Sy is die rede hoekom Hans in 1994 na Oudtshoorn verhuis het
  26. 40. Buffelsbaai se 'Surfer chick'
  27. 41. Vir hom ken Hans die langste van al die gaste hier
  28. 43. Hy het op Fraserburg, op 'n warm somersdag, sub 2:00 minute op 'n 800m gehardloop!
  29. 44. In 1987 het hy saam met Wassie en Hans in Rhodes Hotel gebly
  30. 45. Hans se skoonsus wat ook 'n Matjiesrivier-konneksie het
  31. 47. Also known as "Meisie", and her dad calls her "My atleet"
  32. 50. This man made sure that you better stay on your designated tracks in the Gamkaberg Nature Reserve