2o2AoEIK0N1NG5
Across
- 3. Hier het Salomo 'n droom gehad
- 4. Opvolger koning se moeder
- 5. Elia kom uit hierdie gebied
- 10. Vrou van koning Agab
- 11. Sunamitiese verpleegster van Dawid
- 12. Leërowerste van Salomo se weermag
- 13. Het gedink hy sal koning word
- 16. Het later koning van die Noordryk geword
- 17. Salomo is deur sy vroue hiertoe verlei
- 18. Vyand van Salomo
- 19. Soveel jaar is aan Salomo se paleis gebou
- 20. Bome op die deure van die tempel
- 21. Het in Dawid se plek koning geword
Down
- 1. Koningin van hier het Salomo besoek
- 2. Wat Salomo begeer het bo rykdom
- 6. Seders is hiervandaan verkry vir die tempel
- 7. Die ander volke is dit opgelê
- 8. Hoeveelheid spreuke van Salomo
- 9. Ouma van Abia
- 14. Priester, seun van Sadok
- 15. Het koning in Salomo se plek geword