3OO72AE5R48L0K
Across
- 2. Hy het geprofeteer van die ballingskap se einde
- 3. God is in hierdie stad
- 6. Straf vir dié wat nie binne drie dae sou opkom
- 8. Een van Esra se ampte
- 9. Kores was die koning van hierdie land
- 10. Hy was Seáltiël se seun
- 12. Profeet wat herbou van tempel ondersteun het
- 14. Skatmeester van Kores
- 15. Hierdie fees is gehou met die terugkeer
- 16. Partygenote van Setar-Bosenai
- 17. Jésua was sy seun
Down
- 1. Dit moes ______ gawes wees.
- 4. Esra het groot rou gehad hieroor
- 5. Priester voor wie tempelvoorwerpe afgeweeg is
- 7. Hy het die tempelvoorwerpe weggevoer
- 8. Goewerneur aangestel deur Kores
- 9. Fees gehou met inwyding van die tempel
- 11. Esra het dié se kamer gegaan
- 13. Hy het beveel dat die bou van die tempel staak