8 spel wk 2
Across
- 2. ’n geneigdheid
- 3. sonder die eie ek
- 5. roof of steel
- 7. wat uitdroog
- 8. uitmekaarhaal vir studie
- 10. voëlsoort
- 11. melodiese komposisie
- 16. kant of aspek
- 18. vergadering verslag
- 20. gelyke bekwaamheid
- 21. kontrakte opsteller
- 22. varswater visse
- 23. afgryslik
- 24. aanhoudend
Down
- 1. duisend miljoen
- 3. Cholera/Covid
- 4. voorwerp vir loting
- 6. streep
- 9. burgerlik
- 12. versprei
- 13. nie skuldig
- 14. versamelnaam van ministers
- 15. lastig val
- 17. kreefagtige diertjie
- 19. dadelik