A&A Blokkiesraaisel
Across
- 2. Is die paartjie oggendmense of aandmense?
- 3. Bruidegom se gunsteling musiekgroep.
- 5. Wat Andri die aantreklikste vind van Armand.
- 7. Waar die bruidspaar die eerste keer ontmoet het.
- 10. Die restaurant wat hulle altyd kies.
- 12. Die bruidspaar se gunsteling kos.
Down
- 1. Bruid se nooiensvan.
- 4. Die belangrikste persoon in hierdie huwelik.
- 6. Wat is Armand se troetelnaam vir Andri omdat sy baie deurmekaar, maar oulik is?
- 8. Bruid se gunsteling musikant.
- 9. Hoeveel kinders wil hulle graag eeeendag he?
- 11. Wat Armand die aantreklikste vind van Andri.