aa woorde Blokkiesraaisel
Across
- 2. Sara ____ elke dag skool toe.
- 4. Mamma koop ____ vir my broodjie.
- 7. Die nommer voor 13.
- 9. Pappa soek sy ____ sokkies.
- 11. Kalla weet nie waar _____ boek is nie.
Down
- 1. Jan is ____ en wil gaan slaap.
- 3. Ek en my _____ speel lekker saam.
- 5. Ons plant 'n _____ in die tuin.
- 6. Oom Jan se ____ is kwaai.
- 8. Mamma weet _____ alles is.
- 10. Ek vra my juffrou vir ____.