ABO blokraaisel

12345678910111213141516171819
Across
  1. 2. sy is ook genoem Lady with the lamp
  2. 7. Fietsryerkorpsleier
  3. 10. Boere wat deur Kakies gevang is ... genoem
  4. 11. ABO word ook Tweede .... genoem
  5. 13. Boere vrouens en kinders is hier gevange gehou.
  6. 14. Hy kondig verskroeideaardebeleid aan
  7. 16. Engelse soldate is so genoem
  8. 17. Kapenaars wat by boere aansluit om te help veg
  9. 18. Boere het hierdie taktiek gebruik in oorlogvoering.
  10. 19. Wat het die Boere gedoen met Kakies wat gevang is?
Down
  1. 1. Fort wat vir verdediging gebruik is
  2. 3. Gewond maar ........
  3. 4. Is die huis in Pretoria waar vrede gemaak is tussen Engelse en Boere
  4. 5. Monument: voor die naald is 'n beeldegroep met twee vroue en 'n sterwende kind
  5. 6. daar was 3 generaals in ABO: De Wet, Botha en ..
  6. 8. Waarvoor staan ABO?
  7. 9. Hulle is weggestuur na eilande soos Ceylon, St Helena en Bermuda
  8. 12. Wat is onderteken op 31 Mei 1902
  9. 15. Oorwinning vir die boere by slag van ...
  10. 18. wat is in 1886 in Witwatersrand ontdek