Adlam-raaisel
Across
- 1. Waar werk Sanrie
- 3. Shaun se gunsteling seisoen
- 7. Wat verloor Sanrie vandag?
- 8. Hoeveel jaar is Sanrie en Shaun saam
- 9. Jy kan maar jou ... soen
- 10. Shaun en Sanrie is hier gebore
- 11. Sanrie se motor fabrikaat
Down
- 1. In die fliek het Shaun Sanrie gevra om sy meisie te word
- 2. Albei het hier studeer
- 4. Shaun se gunsteling nagereg
- 5. Hoeveel rokke het Sanrie gepas
- 6. Rede vir trou
- 9. Shaun se gunsteling kleur