AFDELING E: BLOKRAAI 2 (10 PUNTE, 5 MIN)
Across
- 3. Wat was Dawid se vesting genoem
- 5. Wat van rykaards sal tot niet gaan
- 7. Wat het Bartimeus Jesus genoem
- 8. Met watter spesery vergelyk Jesus mense
Down
- 1. Hoeveel hutte wou Petrus bou
- 2. Hoeveel slawe het die boer gestuur om sy geld in te vorder
- 3. Aan wie moes Moab belasting betaal?
- 4. Wie het op die ramshoring geblaas?
- 5. Wat is Rekab en Baäna se pa se naam?
- 6. Wat het Dawid uit die Fillestyne se hande geneem