afr 1
Across
- 1. Een deel van ’n webwerf
- 4. Data word in baie klein ... verdeel om oor die internet gestuur te word
- 5. Google Chrome en Microsoft Edge is voorbeelde
- 7. Gebruik dit as jy na prente soek
Down
- 2. Waar jy tik waarna jy soek
- 3. ’n Baie groot rekenaar wat baie data stoor en ander rekenaars beheer
- 6. Gebruik dit vir kindervriendelike resultate