Afrikaans 2023 - Betekenisleer Nr.4 - Datum: _____________

12345678910
Across
  1. 4. Die verlede deelwoord van braai.
  2. 5. Tipe deelwoord is 'n _______ deelwoord.
  3. 8. Is ‘n beskrywende woord wat ‘n werkwoord, byvoeglike naamwoord, telwoord of ander bywoord beskryf.
  4. 9. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...
  5. 10. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...
Down
  1. 1. Tipe deelwoord is 'n _______ deelwoord.
  2. 2. Die teenwoordige deelwoord van staan.
  3. 3. Die teenwoordige deelwoord van loop.
  4. 4. Die verlede deelwoord van kook.
  5. 6. Dui aan of die handeling voortgaan of afgehandel is.
  6. 7. Tipe bywoorde; soos bywoord van ...