Afrikaans (Graad 5)
Across
- 2. Mense het nie net 'n oog nie, ons het ...
- 6. Die afkorting vir Woensdag.
- 7. Die intensiewe vorm van arm.
- 9. 'n Woord wat dieselfde klink, dieselfde gespel word, maar het 'n ander betekenis, is 'n ...
- 10. Die byvoeglike naamwoord beskryf die ... naamwoord.
- 12. Die ... beskryf die werkwoord.
- 14. Watse skryfteken word gebruik op klinkers in lang, oop lettergrepe te rek?
- 15. Leeutjie is die ... vorm van leeu.
- 17. 'n Sinoniem vir aaklig wat begin met die letter "L".
Down
- 1. Feit en fyt is 'n ...?
- 3. Slegste is die ... trap van vergelyking.
- 4. 'n Woord wat beteken dat iets is die teenoorgestelde, bv. nag en dag.
- 5. Daar is baie ... wat oor die riviere gaan.
- 8. "Die meisie leer hard vir die toets". 'Hard' is 'n bywoord van ...?
- 10. Die meervoud van stoof.
- 11. Die Afrikaans woord vir "apostrophe".
- 13. Worde soos niemand en ... is onbepaalde voornaamwoorde.
- 16. "Die seuntjie gaan skool toe." Wat is die bywoord van plek?