Afrikaans Huistaal Kwartaal 2 #1
Across
- 3. Waar of onwaar? Die antoniem vir vorentoe is ondertoe.
- 5. Sinoniem vir lekker.
- 6. Gesê van iets wat in is - voorbeeldsin: Oupa se hare is maal yl, hy is amper bles.
- 7. 'n Vroulike hond is 'n teef. Wat is die manlike vorm?
- 10. Hoof van 'n koerant.
Down
- 1. Die antoniem vir rigtingvas is rigtingloos.
- 2. Die antoniem vir voorbereid.
- 4. Manlike vorm van verpleegster.
- 8. Voltooi die sin: Die akteur het sy rol goed ....
- 9. Die stamwoord vir bedrog - voobeeldsin: Die skelm is gevang omdat hy mense gekul het en bedrog gepleeg het.
- 11. Sinoniem vir bekwame - kies die regte opsie: kneg; knap; knup; knop