Afrikaans IG Week 1-4
Across
- 3. bruin insek met n plat lyf
- 4. woordorde vir afrikaans
- 8. iemand wat jou vrugte oes
- 11. more
- 12. sinoniem vir identies
- 15. eerste deel van stompi
- 17. vyfde deel van
- 18. laaste deel van stompi
- 20. sesde deel van stompi
Down
- 1. paragraaf wat rym
- 2. oordraagbare siekte wat in 2020 begin
- 3. die grond van die kamer waar jy kos maak
- 5. derde deel van stompi
- 6. gister
- 7. vandag
- 9. sinoniem vir dikwels
- 10. iemand wat die besit waar druiwe gemaak word.
- 13. nog n woord vir ondersteun
- 14. n epidemie van n siekte oor n groot plek wat versprei het
- 16. dorp waar druiwe geoes is.
- 19. sinoniem vir krag