Afrikaans

12345678910111213141516171819
Across
  1. 2. Ek glo nie ________ spoke nie.
  2. 4. Ek bry / brei 'n trui.
  3. 7. Antoniem vir skerp.
  4. 10. Intensiewe vorm van lelik.
  5. 11. Een woord vir hoenders, ganse en eende.
  6. 13. Antoniem vir binne.
  7. 14. Die meervoud van trompet.
  8. 18. Een woord vir slange, akkedisse en skilpaaie.
  9. 19. Vroulik vir 'n perd.
Down
  1. 1. Oortreffende trap van vinnig.
  2. 3. Verkleining van piesang.
  3. 5. Dit is my R10-nood of noot.
  4. 6. Vergrotende trap van baie.
  5. 8. Manlik vir 'n bees.
  6. 9. Intensiewe vorm van rooi.
  7. 12. Ek is tevrede _____ my punte.
  8. 13. Een woord vir tasse en sakke gepak vir vakansie.
  9. 15. Sinoniem vir pragtig.
  10. 16. Een woord vir messe, vurke en lepels.
  11. 17. Sinoniem vir beroep.