Afrikaanse Woordsoorte

123456789101112131415
Across
  1. 5. selfstandige naamwoord Gevoelens
  2. 7. goed wat ons kan sien, voel, ruik, hoor ens.
  3. 9. woorde soos Adrianus, tafel, lag
  4. 10. die aksie wat uitgevoer word
  5. 12. woorde soos die en 'n
  6. 14. dui die posisie van iets aan
  7. 15. 'n hoeveelheid wat gemeet is
Down
  1. 1. Die name van goed
  2. 2. 'n Uitroep van emosie bv Eina!
  3. 3. woorde soos hy, sy, hulle, myne
  4. 4. beskryf die werkwoord
  5. 6. bestaan uit 3 groepe en voeg twee sinne aanmekaar
  6. 8. hoeveelheid wat ons nie kan meet nie
  7. 11. naamwoord beskryf die selfstandige naamwoord
  8. 13. naam vir 'n versameling/groep goed