Afrikaner Geskiedenis

123456789101112131415161718192021
Across
  1. 2. Suid Afrika word op hierdie datum 'n Republiek (volle datum)
  2. 5. Hierdie beleid wat ook apartheid genoem word, word deur die Nasionale Party begin in 1948
  3. 7. Anc wen verkiesing op hierdie datum
  4. 10. Hierdie gebeurtenis vind plaas vanaf 1932 tot 1933 en is die ergste wat die mense van Suid Afrika nog ervaar het.
  5. 15. Wie word deur FW de Klerk uit die tronk vrygestel in 1990?
  6. 18. Namibie word _______op 21 Maart 1990.
  7. 19. Die vrede van _____ word onderteken by Melrose huis in Pretoria
  8. 21. Eerste minister van Suid Afrika wat referendum uitroep om te stem vir of teen 'n republiek (net van)
Down
  1. 1. Hy het die Afrikaners se saak in 1914 aan die parlement gaan stel
  2. 3. Word verkies tot die eerste Staatspresident van Suid Afrika
  3. 4. Wat word die toestand waar geld skielik waardeloos word genoem?
  4. 5. Naam van Suid Afrika se nuwe provinsie in 1948. (ook genoem die 5de provinsie)
  5. 6. Geregtelike hoofstad van Suid Afrika
  6. 8. Administratiewe hoofstad van Suid Afrika
  7. 9. Hierdie man doen die eerste hartoorplanting in Suid Afrika
  8. 11. Hy skryf die Stem van Suid Afrika
  9. 12. Wat vind in 1922 plaas as gevolg van swak werksomstandighede?
  10. 13. 'n Strafbeleid waarvolgens 'n land o.a. nie aan sport teen ander lande mag deelneem nie.
  11. 14. Wat vind in 1914 plaas omdat die parlement nie na die Afrikaners se saak wil luister nie?
  12. 16. Nuwe naam vir Suidwes Afrika
  13. 17. Wetgewende hoofstad van Suid Afrika
  14. 20. Suid Afrika word 'n ______ op 31 Mei 1910