Afrikanergeskiedenis

1234567891011121314151617181920212223242526
Across
  1. 3. Sy standbeeld staan op Kerkplein.
  2. 5. Voorgeslagte oor die Drakensberge.
  3. 9. President Steyn se woning.
  4. 12. Voortrekkers se voertuig.
  5. 13. Die Boere belowe hier om hul onafhanklikheid van die Britse Ryk te herwin in 1880.
  6. 15. President Steyn se vrou.
  7. 16. Proteïenhappie.
  8. 17. Generaal de la Rey se naam.
  9. 18. Generaal Smuts se naam.
  10. 20. 16 Desember (vorige naam).
  11. 21. Hoofstad van die Zuid-Afrikaanche Republiek in 1880.
  12. 23. Vrouekommando.
  13. 24. Maak botter.
  14. 25. Jong rebel tereggestel.
  15. 26. Spioen-ink
Down
  1. 1. Koos de la Rey se tuisdorp.
  2. 2. Hulle lê die wapen neer.
  3. 4. President Steyn staan hier.
  4. 6. Koos de la Rey se vrou.
  5. 7. De Wet se perd
  6. 8. Vrede is hier gesluit in 1902.
  7. 10. 'n Groot berg met 'n groot geveg.
  8. 11. Bekende stasie met 'n Britse hotel
  9. 14. Veldslag naby Heilbron.
  10. 19. Boergeneraal met 'n welige snor.
  11. 22. Die Vrede van Vereeniging is hier onderteken.