ALGEMENE SIEKTES

12345678910111213141516
Across
  1. 2. Ander woord vir oordraagbaar.
  2. 4. Die liggaam se stelsel wat infeksies en siektes veg.
  3. 5. Hierdie siekte word veroorsaak deur bakteriëe en tas die longe aan.
  4. 8. Die dra van ń masker kan die verspreiding van die pandemie verhoed.
  5. 10. As jy oorgewig is.
  6. 11. Klein lewende organisme wat infeksies en siektes veroorsaak.
  7. 12. Die kos wat ons eet.
  8. 13. Aanvalle of stuiptrekkings.
  9. 15. Antiretrovirale middels word gebruik om hierdie siekte te behandel.
  10. 16. ń Siekte of "seerplek" wat deur kieme veroorsaak word.
Down
  1. 1. Liggaam kan nie insulien verwerk nie.
  2. 3. ń Eet versteuring.
  3. 6. ń Infeksie wat deur ń virus veroorsaak word en kan nie genees word nie.
  4. 7. Klein lewende organismes wat op plante, diere, lug,grond en water lewe.
  5. 9. Verskynsel waaraan ń siekte herken kan word.
  6. 14. Die hormoon wat glukosesuiker verwerk.