Andre en Lindie
Across
- 2. Geur van die troukoek (Engels)
- 4. Die paartjie se gunsteling ding om saam te doen
- 9. Hoeveel kinders die paartjie wil hê
- 10. Aantal rokke wat bruid aangepas het
- 12. Lindie se gunsteling video speletjie
- 13. Hoeveel jaar die paartjie al saam is
- 14. Andre se gunsteling video speletjie
Down
- 1. Die ouderdomsgaping tussen die bruid en die bruidegom (jaar)
- 2. Die bynaam wat die bruidegom vir die bruid gebruik
- 3. Plek waar Andre Lindie gevra het om te trou
- 5. Wie het eerste "I love you" gesê
- 6. Bruid se oogkleur
- 7. Wat het bruid op universiteit gestudeer?
- 8. Eerste gereg wat Lindie vir Andre gemaak het
- 11. Paartjie se gunsteling tipe wegneemetes