Antieke Egipte
Across
- 2. Egiptenare glo dat ______(godin) se trane die oorsaak was vir die jaarlikse oorstromings van die Nyl
- 4. Die leier van antieke Egipte
- 5. Langste rivier in die wêreld is __________
- 7. Die seisoen waarin die Nylrivier oorstroom oor sy walle
Down
- 1. Waar begin die Nyl?
- 3. Die god wat die Nyl verteenwoordig
- 6. Egiptiese idee van harmonie