Baba Blokkiesraaisel

12345678910111213141516
Across
  1. 1. "Slaap my kindjie, slaap …."
  2. 2. Na 8+ maande van swangerskap voel dit of jy gaan ….
  3. 4. Doeke handelsnaam
  4. 6. Klassieke sagte speelding
  5. 8. Gedurende hierdie tyd van die jaar word baie diere babas gebore
  6. 9. Jou stemtoon as baba slaap
  7. 10. Jy tel baie van dit gedurende swangerskap
  8. 12. Pappa se gunsteling sport
  9. 14. Die Tradisionele kleur vir dogtertjies
  10. 15. Rene se sterreteken as sy op haar datum gebore word
  11. 16. Duim vervanger
Down
  1. 1. 'n Pasgebore baba se mamma en pappa kry nie baie van dit nie
  2. 2. Baba se melkhouer
  3. 3. Mamma se beroep
  4. 4. Hospitaal waar Rene gebore gaan word
  5. 5. Pappa
  6. 7. Waar Pappa werk
  7. 10. Waar baba slaap (veronderstel)
  8. 11. Mamma
  9. 13. 'n Baba Voeltjie