Baba Blokkiesraaisel
Across
- 4. Duim vervanger
- 5. Na 8+ maande van swangerskap voel dit of jy gaan …..
- 6. Doeke Handelsnaam
- 9. Klassieke sagte speelding
- 12. Waar 'n baba slaap (veronderstel)
- 13. Pappa se gunsteling sport
- 14. Gedurende hierdie tyd van die jaar word baie diere babas gebore
- 15. Jy tel baie van dit op gedurende swangerskap
- 17. 'n Pasgebore baba se mamma en pappa kry nie baie van dit nie
Down
- 1. Rene se sterreteken as sy op haar datum gebore word
- 2. Mamma
- 3. Jou stemtoon as baba slaap
- 6. Hospitaal waar Rene gebore gaan word
- 7. Die tradisionele kleur vir dogtertjies
- 8. Pappa
- 10. Mamma se beroep
- 11. 'n Baba se melkhouer
- 15. 'n Baba Voeltjie
- 16. Waar pappa werk
- 17. "Slaap my kindjie, slaap …."