Babatee
Across
- 2. Een van Peter Rabbit se sussies.
- 5. Mrs Tiggy Winkle is 'n ...
- 6. Watter katjie se mamma het gevra dat hy nie sy kleertjies vuil smeer nie?
- 7. Waar het van Peter se pa geword?
Down
- 1. Peter se jassie het in Mr McGregor se ... agtergebly.
- 3. Die eend op die koek se naam.
- 4. Mr Jeremy Fisher is 'n ...
- 8. Beatrix Potter het met ... geboer.