Bean se Crossword
Across
- 1. / Hy rock die barsport waarin ek suck
- 7. / Die plek waar ons vir ‘n naweek saam weg was
- 8. / Plek wat ons nog heeltyd se ons saam wil besoek
- 10. / Die eerste documented nickname wat jy vir my gegee het.
- 11. / Peet se gewilde bynaam
- 13. / My favourite and your fear
- 15. / You will always be my_________
- 18. / Plek waar ons op ons eerste date gegaan het
- 19. / Jy is hierdie superhero vir my
- 20. / Die kind wat jy gereeld oppas
- 21. / Die ou waarop ons albei ‘n crush het
Down
- 2. / Sy hand was op jou deur geplak
- 3. / Een van jou grootste addictions
- 4. / My shameful eerste naam
- 5. / Jou gunsteling kos wat ek regrettably nie kan share nie
- 6. / Jou eerste geskenk aan my
- 9. / Our personal outcry of satisfaction or glee
- 12. / Ons alleged kind se naam
- 14. / Die eerste dinner wat jy vir my maak
- 15. / Movie waaruit “thunderbuddies for life” kom
- 16. / Die enigste man om jou en my gelyk kaal te sien
- 17. / Rondloper van die jaar