BEDRYF 2 TONEEL 7(bl.87-90)
Across
- 2. boswagter se naam
- 4. sy het Lukas se goed na die Bos gebring
- 6. Elias noem Fiela so
- 8. ander woord vir dom
- 10. hy het die boswagter gestuur
- 11. Lukas doen dit
- 12. Elias se beskrywing van Lukas
- 14. Barta bring dit die eerste keer vir Elias en boswagter
Down
- 1. Fiela het dit vir Lukas gebring
- 3. Barta bring dit later vir die boswagter
- 5. Lukas kan dit doen
- 7. Elias beskryf Nina so
- 9. Tipe werk wat Nina moet doen
- 13. hy moet Nina leer lees en skryf