Bergsig Kruiswoordraaisel
Across
- 1. KleinPiet se volle name?
- 2. Die dorp in Lesotho waar Joseph vandaan kom?
- 5. Die naam van Wyk 105 se raadslid?
- 6. Alet se gunstelling seisoen?
- 7. Teologie student wie sy praktiese jaar by Bergsig doen in 2025?
- 9. Alet se Woord van die dag op die 19de September?
- 10. Andene kweek graag _______ in haar kantoor?
Down
- 1. Waar was die sonopkomsdiens op 31 Maart gehou?
- 3. Mizelle se nuwe hondjie is ’n mengsel tussen ’n Jack Russel en ‘n ___________?
- 4. Wat noem jy ’n seuntjie wat op stemdag gebore is?
- 8. Ilze het hom tydens die verkiesing ontmoet.