Besigheidsomgewings
Across
- 2. - Die verskillende aktiwiteite wat 'n onderneming uitvoer om sy doelwitte te bereik.
- 3. – Die omgewing direk buite die mikro omgewing
- 4. - 'n Duidelike beeld van wat 'n onderneming in die toekoms wil bereik.
- 5. - Die breë omgewing wat alle ondernemings beïnvloed, maar waarop hulle nie direk beheer het nie.
- 7. - Die komponente van die makro omgewing
- 8. - 'n Nie-regeringsorganisasie.
Down
- 1. - Persone of instansies wat as skakel tussen die onderneming en ander rolspelers optree.
- 4. - Persone wat goedere en dienste koop om in hul behoeftes te voorsien.
- 5. - Die omgewing wat bestaan uit faktore wat 'n direkte invloed op 'n onderneming het.
- 6. - Ander ondernemings wat soortgelyke produkte of dienste aanbied.