Besoedeling

1234567891011121314
Across
  1. 4. Foutiewe kernkragsentrales veroorsaak hierdie tipe besoedeling.
  2. 5. Om die aarde vuil te maak.
  3. 6. 'n Siekte deur besoelde water veroorsaak.
  4. 8. Die besoedeling veroorsaak deur harde musiek, masjiene en ander onplesierige, harde geluide.
  5. 10. Hierdie tipe besoedeling maak die diere dood wat daarbinne woon.
  6. 12. Dit word vrygestel in die atmosfeer wanneer koolstof verbrand word.
  7. 13. Al die dinge rondom ons (natuur, mense, atmosfeer, ens.)
  8. 14. ...word besoedel wanneer gifstowwe daarmee meng.
Down
  1. 1. Die eerste "R" van herwinning.
  2. 2. Die stelselmatige verhoging van die aarde se temperatuur.
  3. 3. Veroorsaak grondbesoedeling.
  4. 6. So gaan jy word as jy nie jou radio sagter sit nie.
  5. 7. Dit absorber die meeste van die son se strale
  6. 9. Hierdie tipe besoedeling gaan die ys by die pole laat smelt.
  7. 11. 'n Manier om besoedeling op land te verminder.