BIBLE CLASS AUGUST
Across
- 4. Jesus praat met hulle. LUK 17:22
- 5. Teenoorgestelde van ongeregtigheid. ROM 14:17
- 7. Dinge sal vir julle ….. word. MATT 6:33
- 9. Woord word twee maal herhaal. JOH 3:3
- 11. Waarin bestaan die Koninkryk van God? IKOR 4:20
- 13. Maar hy wat nie het nie, van hom sal….. word ook wat hy het. MATT 13:11-12
- 17. Wie is in die hemele?
- 18. Tweede vrug van die Gees. ROM 14:17 (Gal 5v22)
- 22. Dinge wat weggesteek is. MATT 13:11-12
- 25. Om te kyk. JOH 3:3-6
- 26. Kos ROM 14:17
- 29. Hulle is nie binne nie, maar…. MARK 4:11
- 30. Hulle ken die wette en loop altyd saam met die skrifgeleerdes. LUK 17:20
- 32. Hoe moet ons word? MATT 18:3
- 33. Hier kan ons eet en drink. LUK 22:29-30
- 34. Nie grotes nie. MATT 18:10
- 35. Saam met Kos. ROM 14:17
- 37. ….. van die mens in sy koninkryk sien kom het nie. MATT 16:28
- 38. Nie uitgaan nie. JOH 3:3-6
- 39. Nie n leuen nie. LUK 9:27
- 40. Ek bid nie vir die ….. nie. JOH 17:9
- 41. Wat uit ….. gebore is is vlees. JOH 3:3-6
Down
- 1. Nie almal nie. MATT 16:28
- 2. Wat sal bygevoeg word? MATT 6:33
- 3. Wat moet ons soek. LUK 12:31-32
- 6. Watter gees moet ons he? ROM 14:17
- 8. Van wie se Koninkryk word gepraat? LUK 17:20-23
- 9. Na oorlog kom…..ROM 14:17
- 10. Die Koninkryk van God kom nie met hierdie tekens nie. LUK 17:20
- 12. Vir hulle wat buite is, kom alles deur ….. MARK 4:11
- 14. Ek …… vir hulle. JOH 17:9
- 15. Hulle sal dit glo. JOH 17:20
- 16. Hier word die twaalf stamme van Israel geoordeel. LUK 22:29-30
- 19. Om te bekeer is om te ….. MATT 18:3
- 20. Wat uit ….. gebore is is gees JOH 3:3-6
- 21. Hulle was saam met die Fariseërs MATT 5:20
- 22. Om bang te wees. LUK 12:31-32
- 23. Maar soek eers die koninkryk van God en sy …..MATT 6:33
- 24. Baie. MATT 13:11-12
- 25. Wat moet ons doen om die koninkryk van God te vind? MATT 6:33
- 27. Ons doen dit met ons oë. LUK 17:20-23
- 28. Wat sal hulle altyd sien? MATT 18:10
- 31. En Ek beskik vir julle 'n koninkryk soos my Vader dit vir My ….. het. LUK 22:29-30
- 35. Iets wat nie lewe nie is…..? MATT 16:28
- 36. Wie sal die aangesig van my Vader sien? MATT 18:10