#BinnelandersBlokraai

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960
Across
  1. 2. Dr Nicolette __________
  2. 4. Suster Karen _______ (Luandri Reynders)
  3. 5. _________ Internasionaal (mpy)
  4. 7. Dr. ___ Koster
  5. 8. Hy het homself as Kersvader vermom
  6. 10. Wat Louis is van Conrad
  7. 16. Mercia se vriendin
  8. 18. Delia se broer
  9. 19. Doepa se voormalige naam
  10. 20. At se oorlede seun
  11. 21. Aantal biologiese kinders vir Tertius
  12. 22. Rian ________ (Sakeman en raadslid)
  13. 28. At het hier weggekruip toe hy "dood" was
  14. 29. Melinda _______ (Tracy Jonker)
  15. 31. Kanaal waarop Binnelanders uitsaai
  16. 32. Binneland se susterskliniek
  17. 34. Tertius se halfsuster
  18. 35. "... bars Jakarandas uit hul ______"
  19. 36. _________ Kyle (Dr Joe Olivier)
  20. 37. Tracy se voormalige beroep
  21. 40. Brett ______ (Annelize se pa)
  22. 41. ____ Kruger (akteur wat Okkie gespeel het)
  23. 42. "Leah" se regte naam
  24. 43. Die hospitaal se koffiewinkel
  25. 44. Susan ______ speel "Mercia"
  26. 45. Chartyn van Heerden se karakternaam
  27. 50. Aantal jare wat Binnelanders op die lug is
  28. 51. Tobie Cronjé se karakternaam
  29. 53. Tipe kos by Mimis
  30. 55. Je-ani ________ (Naomi Koster)
  31. 56. Sersant _______ (Pulane Sekepe)
  32. 58. Kroegman in Doepa
  33. 60. Binnelanders se ateljee is hier geleë
Down
  1. 1. Naomi Koster se nooiensvan
  2. 3. Binneland _______ (volle naam)
  3. 6. Stad waarin Binnelanders afspeel
  4. 9. Delia & Louis se dogtertjie
  5. 11. Ella se tweelingsussie
  6. 12. Dr. Tertius _________
  7. 13. Akteur wat Dr Steve Abrahams vertolk het
  8. 14. At se "ander" huis
  9. 15. Sanger van BL-temalied
  10. 17. Akteur wat 'Louis' vertolk
  11. 23. Hoe Thalia verwant is aan Naomi
  12. 24. Kate ________ (Dr Nicolette)
  13. 25. Leah se pa in Binnelanders
  14. 26. Antoinette _______ (Aktrise wat 'Bonnie' vertolk)
  15. 27. Versprei die meeste gerugte in Binnelanders
  16. 28. ______ Films ("Binnelanders" produksiehuis)
  17. 30. Noemnaam vir Ivanka
  18. 33. Desiré ________ (Daleen in BL)
  19. 37. Dié dept. is onlangs opgegradeer
  20. 38. At se oudste kleinkind
  21. 39. Pippa en Rian se seuntjie
  22. 41. Tannie _____ (vertolk deur wyle Julie Strydom)
  23. 44. Elize ________ (Susanna Meyer)
  24. 46. Skurk vertolk deur Jacques Gombault
  25. 47. Kanaalnr. waarop Binnelanders uitsaai (Romeins)
  26. 48. Rooikop Ongevalle-dokter
  27. 49. Binneland se Kardioloog
  28. 52. Sy het duistere agendas met Binneland
  29. 54. Dr Hugo Vos se spesialiteit
  30. 57. Akteur se van wat "Michael" gespeel het
  31. 59. Logan James vertolk dié rol