Blind Date

123456789101112
Across
  1. 4. jy kan 'n boodskap na iemand ____
  2. 6. elke foon het sy eie _____
  3. 7. 'n mens kan 'n _____ stuur of ontvang
  4. 10. die geluid wat 'n foon kan maak
  5. 12. jy kan 'n boodskap met 'n pen ____ of dit tik
Down
  1. 1. as jy iemand wil sien, kan jy 'n ____ oor die foon reel
  2. 2. jy kan 'n nommer ____as jy nie wil he ander mense moet dit sien nie.
  3. 3. wanneer die foon ____ antwoord jy dit
  4. 5. 'n ander woord vir 'n kiekie
  5. 7. jy kan 'n kort boodskap stuur in plaas van om 'n lang _____ te skryf.
  6. 8. jy moet ___ soos hierdie soort selfoon wees, nie dom nie
  7. 9. jy ___ die letters op jou toetsbord in
  8. 11. baie mense ___ graag op hul selfone
  9. 12. 'n verkorte vorm van sellulere foon