Bloed
Across
- 5. Hierdie selle se funksie is om kieme aan te val.
- 6. Die kleurstof wat in rooibloedliggaampies gevind word.
- 7. 'n Taaierige, liggeel vloeistof wat baie water bevat.
- 8. Die stelsel waarin die mens se bloed funksioneer.
Down
- 1. Plat, ronde skyfies wat rooi van kleur is.
- 2. Dun, onreëlmatige skyfies wat help om bloed te stol.
- 3. 'n Vloeistof wat tussen die selle gevind word.
- 4. die menslike liggaam bestaan hieruit
- 8. 'n Vloeistof waarin die bloedliggaampies voorkom.