Blokkiesraaisel 1
Across
- 1. Om saggies te praat
- 4. As iets dadelik moet gebeur
- 6. 'n Lang vegmes
- 7. Verkleiningsvorm van kinders
- 9. Die koning se dogter
Down
- 2. 14h00 in woorde
- 3. Die teenoorgestelde van sleg
- 5. Somerskoene
- 6. Om iets saggies te doen
- 8. Nie ryk nie