Blokkiesraaisel 2

12345678910
Across
  1. 2. Wanneer iets nie skoon is nie, is dit _____
  2. 4. My opponent in die span
  3. 5. Die meervoud van gogga
  4. 8. 'n Geveerde diertjie wat kan vlieg
  5. 9. Nie aand nie
Down
  1. 1. Die verkleiningsvorm van wurms
  2. 3. Die oortreffende trap van snaaks
  3. 6. As jy baie kwaad is, dan is jy __
  4. 7. Moeg na 'n lang dag, dan is jy ____
  5. 10. Die teenoorgestelde van ongelukkig