Blokkiesraaisel 3
Across
- 3. Die meervoud van foto
- 5. Nagdier met skerp tandjies wat vlieg
- 7. Jy is in _____ Dr. Annecke
- 9. Sommer net moeg en afgemat, dan lyk jy?
- 10. Die verkleiningsvorm van piesang
Down
- 1. Die klein spieëltjie in motor waarna jy kyk wanneer jy in trurat moet ry
- 2. Die stellende trap van hoog
- 4. Die meervoud van ouma
- 6. Hulle vang skelms
- 8. Om skaam te kry oor iets