BLOKKIESRAAISEL

1234567891011121314151617181920212223242526272829
Across
  1. 2. Samuel se ma
  2. 5. Die boek noem nie God se naam nie
  3. 6. Sy asem ruik sleg
  4. 8. Hierdie dokter skryf twee Bybel boeke
  5. 12. Josua se teken dat die volk belowe om God te dien
  6. 14. Moses se broer
  7. 15. Hy word gevra om n boek te eet
  8. 17. Ons wapenrusting in ons hand
  9. 18. Hy veraai Jesus
  10. 20. Hy verloen Jesus
  11. 23. Hy salf David as koning
  12. 24. Wedergeboorte
  13. 25. Lidmaatsertifikaat
  14. 27. Dit staan vas. Ek berus en vertrou God
  15. 28. Die man se donkie kon praat
Down
  1. 1. Waar het die verwarrende toring gestaan
  2. 3. Hy trou met n prostituut
  3. 4. n Sakrament
  4. 7. 70x7
  5. 9. Wie in die Ou Testament het gese :Praat Here, U dienaar luister
  6. 10. Rut se skoondogter
  7. 11. Waarop wou Petrus loop?
  8. 12. Jakob slaap hierop
  9. 13. Hierdie voed die skare
  10. 16. Hy doop Jesus
  11. 19. Wat is die Afrikaans vir "Scriptura"?
  12. 21. Verkoop se eersgebore reg vir lensiesop
  13. 22. n Sakrament
  14. 26. Hoeveel spioene steek Ragab weg?
  15. 29. Soveel keer stap die volk die sesde dag om Jerigo