Blokkiesraaisel 4

12345678910
Across
  1. 2. Die ligte wat jy aanskakel wanneer jy wil draai
  2. 3. As ek verwys na my pa en sy familie
  3. 6. Die Afrikaanse woord vir "bumper" van jou motor
  4. 7. As jy iets optel, vat jy aan die _____
  5. 10. Die man wat motors verkoop
Down
  1. 1. Die plek waar mense boeke kan uitneem in meervoud
  2. 4. Sterftes op paaie
  3. 5. Die maand van Kersfees
  4. 8. Dit maak jou dronk
  5. 9. Wat die polisie met skelms doen