Blokkiesraaisel 4 Oefentoets
Across
- 2. Ouboet kan nie ophou om sussie te terg nie.
- 4. Die konferensie was baie vervelig gewees.
- 6. Hulle moes wegkruip in die skuur.
- 8. Haar gunstelling blom is 'n pienk roos.
- 9. Die babahondjie was te dierbaar.
Down
- 1. Die koek het versiersuiker gekry toe dit klaar gebak is.
- 3. Op naweke moet die meisies naaldwerk doen.
- 4. Elke middag eet hulle 'n toebroodjie.
- 5. Daagliks moet hulle 50 e-posse stuur.
- 7. Hy was woedend gewees toe hy die nuus kry van sy vrou.