Blokkiesraaisel
Across
- 1. Moet my nie ______ wanneer ek huiswerk doen nie.
- 2. Die bye maak lekker soet ________.
- 3. Hy het sy ______ seer gemaak.
- 5. Daardie filmster is my gunsteling _______.
- 7. Jy moet nooit jou _____ verloor nie.
- 9. Iemand wat by die meule werk is ’n ________.
Down
- 1. Die kole ______ langs die tent.
- 4. Ouma gooi _____ in om die koek te kleur.
- 6. ’n Lap met geen kleur is _______.
- 8. Die eekhoring eet graag _______.